Eenvoudige taak: Lengte
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Jana
Aug 16, 2013 @ 16:40:38
Hi Juffrou,Ek wil net graag hoor of jy kan help met idees,my dogter in Graad 5 moet ‘n 3D mannetjie maak van vorms?
LikeLike
Juffer
Aug 18, 2013 @ 16:36:11
Middag, Jana 😉 Wat van die tangram mannetjies? Gebruik spesifieke vorms om ‘n mannetjie te pak. As jy nie dikkerige blokkies het nie, kan jy dun karton gebruik en met “double sided tape” of skuimrubber lig.
LikeLike
adelbadenhorst@gmail.com
Aug 19, 2013 @ 16:57:21
Beste juffrou
Kan jy verduidelik wat di verskil tussen huppel en gallop is
Dankie vir al jou idees wat jy altyd deel
Sent from my BlackBerry® wireless device
LikeLike
Juffer
Aug 19, 2013 @ 18:50:36
O, gits 😆 Nou moet ek ver terug na my balletdae grawe 😆
Gallop – as ek reg verstaan is byna soos ‘n vinnige tree. Trap vorentoe en trek die agterste voet nader in ‘n ritmiese patroon. Dieselfde voorvoet word herhaaldelike gebruik.
Huppel – is ‘n trap en hop met die een voet terwyl die ander knie buig. Dan word daar op die gebuigde been getrap en gehop terwyl die ander been buig…Dis ‘n stadiger beweging. (Kyk hier na ongeveer 2:12 huppel die outjies om mekaar.)
Ek hoop dis reg 😉 Vra gerus vir ‘n balletjuffrou.
LikeLike
Maritha Trusler
Jun 27, 2020 @ 19:33:20
Goeienaand
Het u dalk werkkaartte ivm meting van voorwerpe. Meet van inhoud en massa asb
LikeLike
Juffer
Jun 28, 2020 @ 03:09:01
Hallo, Maritha 😉
Ek het eenvoudige werksvelle in verband met lengte, inhoud en massa. Loer gerus ook na hierdie gidse vir Graad 1 en Graad 2.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike