pakket lopende skrif

Hiermee ‘n voorbeeld van lopende skrif se letterformasies.  Lekker oefen!

Sien ook die ABC’s van skryf, patrone, Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles, stadige skrif en die aspekte van perseptuele ontwikkeling.

CNX se voorbeelde (mag dalk na ‘n ekstra skakel verwys.  Klik daarop.):

  1. a en d
  2. d skrifstukkie
  3. m en n
  4. r, m, n verbindings
  5. e en verbindings
  6. l, k en b
  7. t en f – met hoofletters
  8. i en tmet patroon
  9. f en j woorde
  10. j, g en y
  11. j, g en y met woorde
  12. s – met patroon
  13. h – skrifstukkie
  14. p – met patroon
  15. p en b
  16. o en c
  17. c – skrifstukkie
  18. c en x
  19. x en z
  20. w met woorde
  21. v, w, u
  22. skrifstukkie (rympie)
  23. skrifstukkie (liriek)
  24. verbindings
  25. Lopende Skrif Spikkelskrif Robotkaarte
  26. Oefeninge: Cursive Lopend VB (meer)
  27. Lopende Letters (Druk op wit, A4-papier:  Gebruik saam met die muurkaarte, soos die robotkaarte of sommer as verspotte bordlysies.)
  28. Legkaarte

Begin eers aan die einde van Graad 2…

PS:  Lees ook hier oor die waarde en doel van lopende skrif.  Nog ‘n stukkie

abclopendpakket lopende skrif