“Inclusion is the value system which holds that all students are entitled to equitable access to learning, achievement and the pursuit of excellence in all aspects of their education. The practice of inclusion transcends the idea of physical location, and incorporates basic values that promote participation, friendship and interaction.”
Source: B.C. Ministry of Education. Manual of Policies, Procedures, and
Guidelines for Special Education Services
Die Witskrif 6 bevat riglyne vir ‘n inklusiewe onderwyssisteem. In kort beteken dit dat alle leerders toegang tot hoofstroom onderwys moet hê. Die skool behoort toeganklik gemaak te word vir kleingoed met rolstoele, krukke, visuele beperkings, gehoorprobleme, ens. Hiermee ‘n paar plekke waar jy meer daaroor kan lees.
- Die Onderwysdepartement
- Assessering vir leerders met spesifieke behoeftes
- Die toepassing van inklusiewe onderwys in die klaskamer
- Enkele praktiese riglyne vir die klaskamer
- W Louw/Unisa
- Insluiting
Skep jou eie prent- en woordblaaie (in enige taal) op Senteacher.
Indien dit moontlik is om die klas (deur middel van ‘n tablet) meer toeganklik te maak vir outjies met spesifieke onderwysbehoeftes, kan jy die volgende probeer:
Laat 'n boodskap