Tuis

Search Results for: skryf

Skryf in

Lewer kommentaar


Gaan die outjie binnekort laerskool, hoërskool of na ‘n ander skool toe skuif?  Begin nou al ondersoek instel na die inskrywingsproses vir volgende jaar.  Dit begin jaarliks vroeër.

skryfbord

2 Kommentaar


Versorging: Die volgende voorstelle is deur die jare gevind – ook aanlyn. Was deeglik met warm water en ‘n sagte lap of spons en dan… As jy met bordkryt skryf Was idees Trek permanente lyne met ‘n wit of swart veselpen. Witbord Witbordsproei/skoonmaakmiddel Wit tandepasta Gel Handwasmiddel (Hand Sanitizer) Wit Asyn – verdun met water indien […]

Skryf in

2 Kommentaar


Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.

ABC’s – skryf

58 Kommentaar


Die voorlopers vir formele skrif is gewoonlik in verskeie dele verdeel.  (Dit sluit skribbel in.)  Om ‘n kind gereed te maak vir skrif, word verskeie handspieroefeninge gedoen.  Ure en ure word spandeer aan patrone en die kind maak later patrone in elke prentjie wat geteken word.  Dit is alles belangrik om te “oefen” vir die […]

My kind skryf stadig

22 Kommentaar


Sommige kinders sukkel om netjies, vloeiend en vinnig te skryf.  Dikwels worstel dié outjies daarmee om ‘n potlood reg vas te hou.  Hulle klou as’t ware die potlood en het min beheer oor die skryfaksie.  Wanneer die vingers korrek geplaas word, is daar meer beheer oor die handspiere en dus ook oor skrif.  Só ‘n […]

Boeke Dag en Nag

Lewer kommentaar


Op die 23ste April is dit Wêreld Boeke Nag en baie mense vier ook Wêreld Boeke Dag. Dit is ook Kopieregdag. Wat is dit en hoe kan ‘n mense met ouer kinders oor kopiereg gesels wanneer hulle navorsing doen en take skryf? Moedig gerus ‘n bronnelys of bibliografie aan. Deel gerus ‘n leeslysboekmerkie, lees boeke […]

Boeke en Sprokies

Lewer kommentaar


Ons vier Sprokiesdag op die 26ste Februarie. Trek soos ‘n sprokieskarakter aan of lees ‘n storie in meer as een taal. Hoe verskil die weergawes en hoe kom dit ooreen? Op die sewende Maart, is dit Wêreld Boeke Dag en op die 23ste April is dit Wêreld Boeke Nag. Lees boeke oor ‘n spesifieke tema […]

Eksamens en Toetse

Lewer kommentaar


1.Plak die eksamenrooster en -inligting teen jou deur of ‘n spieël vas – iewers waar jy dit gaan sien. Lees mooi en kyk wanneer jy elke vak of toets skryf. 2.Pak jou boeke, lêers en notas uit en kyk of jy alles het wat nodig is om vir elke leerarea of vak te leer. As […]

Vrou

Lewer kommentaar


Internasionale Vrouedag word op die 8ste Maart gevier. Dit fokus op gelyke behandeling op verskillende vlakke. Wat beteken dit vir jou? Skryf gerus ‘n sin of twee op hierdie velle:

Wiskunde

Lewer kommentaar


Wêreld Wiskunde Dag word in sommige wêrelddele op die 8ste en in ander op die 23ste Maart gevier. Pi Dag, vier ons op die 14de. Loer gerus hier na verskillende moontlike wiskunde idees en werksvelle om te probeer of te hersien (in geen spesifieke volgorde):

Redenaars en Koorkompetisie

Lewer kommentaar


Onthou om vir die koorkompetisie en redenaars in te skryf. Temas Graad 1 – 3: Kleur Speel Klein Graad 4 en 5: Klank Luister Flits Graad 6 en 7: Reis Tradisie Wedren Graad 8 en 9: Kruispad Angel Hutsmerk Graad 10 – 12: Bemagtig Inklusief Ideologie

Skrifdag: 23 Januarie

Lewer kommentaar


Op die 23ste Januarie, kan ‘n mens ekstra spesiale aandag aan fynspier– en skrif oefeninge skenk om Skrifdag te vier. Oefen patrone, drukskrif, lopende skrif en syfers. Loer gerus na die verkorte inhoudsopgawe (aan die regterkant) vir meer skakels in verband met skrif.

2023

Lewer kommentaar


Druk gerus ‘n gratis 2023-Kalender uit en begin om aan die nuwe jaar te skaaf. Loer gerus na idees om die nuwe skoolboeke oor te trek en druk gratis voorblaaie uit. Kies leë naamkaartjies of voltooi naamkaartjies om boeke, skryfbehoeftes, ensovoorts te merk. Dink aan goedjies wat julle gereed moet hê vir die kleinspan en […]

Geniet die ruskans!

Lewer kommentaar


Tik gerus soekterme soos ”somer, Kersfees, syfers, abc uitspraak, abc skryf, stories, liedjies, rympies…gratis, pasella, voorblaaie, klaskamerdekor…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en snuffel deur die hofies bo-aan My Klaskamer. Mag jy ‘n heerlike vakansie hê 🙂

Speldag

Lewer kommentaar


Wêreld Speldag is vanjaar op die 3de Maart. Ons kleiner outjies kan nog nie spel nie, maar ons kan die klanke hersien of ‘n Woordboudag hou. Bou woorde met kleiwurmpies of skryf die woorde in plat klei. Gebruik letterstempels, -magnete of iets soos droë alfabetpasta. Fokus op woordfamilies (bv. -as woorde, -op woorde, ens.) en […]

Voorspoed

2 Kommentaar


Snuffel gerus deur die skakels in die verkorte inhoudsopgawe hier aan die regterkant of tik soekterme soos “abc skryf, potloodgreep, abc uitspraak, syfers, vorms, klanke, hersien, lees, leesreeks, leeslys, wiskunde huiswerk, sigwoord, flitskaart, naamkaartjies, boek oortrek, rympies…nuwe skooljaar, terug skool toe…” by die soekblokkie aan die regterkant in vir velerlei idees.

Kinderdag

Lewer kommentaar


Wêreld Kinderdag word op die 20ste November gevier en is ook die dag waarop die Handves van Kinderregte aanvanklik erken is. Gebruik dalk die komende paar dae om Kinderregte te hersien of om die regte tydens skryf- en skrifwerk te betrek.

Casual Day en Sonneblom Dag

Lewer kommentaar


Casual Day is vanjaar 27 jaar oud. Mense word aangemoedig om pers te dra (powerful purple) ter bewusmaking van mense met gestremdhede. Vanjaar val dit toevallig saam met die Paralimpiese Spele. Dra vanjaar sommer enige uitrusting wat jou ‘n ekstra huppel in jou stap gee. Sonneblom dag het Bandana dag vervang, maar het steeds dieselfde […]

Boomplantweek en Lente dag

Lewer kommentaar


Boomplantweek strek vanjaar vanaf die 30ste Augustus tot die 5de September – met Lente dag op die 1ste September. Die algemene Boom van die Jaar is die Soetdoring en die skaarser boomsoort, is die Spekboom. Verf ou koerantpapier in verskillende skakerings groen en bruin afsonderlik. Skeur en plak stukke boombas uit die bruin papier om […]

Oseaan

Lewer kommentaar


Die 8ste Junie, is Wêreld Oseane dag. As julle naby die see woon, gaan maak die strande skoon of probeer om fondse in te samel vir organisasies wat help om die oseane te versorg of te beveilig. Besoek ‘n akwarium aanlyn, bv. Two Oceans of die akwarium in Georgia. Kyk hoe seekatte hul kleur verander. […]

Older Entries