Tuis

Search Results for: perseptuele

Handspiere en Perseptuele Ontwikkeling…

15 Kommentaar


oefeninge vir klein handjies en nuwe lesertjies Skryf woorde met waterverf en jou vinger. Gebruik houtlym en strooi sand oor jou klanke, syfers, somme of woorde. Write words with water paint and your finger. Use wood glue and sprinkle sand on your sounds, words, numbers or sums. Pak los klanke (letters) of syfers in ‘n […]

‘n Nuwe skooljaar

6 Kommentaar


Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en heelwat nuwe juffrouens het gevra wat ‘n mens kan doen om die jaar met ‘n ekstra huppel in die stap aan te durf… Aan die begin van ‘n skooljaar, is daar heelwat senuwees betrokke – vir die kinders, die ouers en die opvoeders.  Tree dus voorkomend op. […]

Insekte

4 Kommentaar


Insekte Insects [Inkleur] Insekte Insects Insekte het 6 pote wat in pare verdeel is.  Die lyf het ‘n kop, ‘n borsstuk en ‘n agterlyf.  Sommige insekte het voelers (antennae), sommige het vlerke, sommige het ‘n angel en ander het ‘n kragtige stel kake.  Loer gerus na die bou van die onderskeie insekte. Watter insekte sien […]

Voorskoolse jare – Wat word verwag?

Lewer kommentaar


Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys.  Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy.  Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur:  Dit skep ‘n bekende […]

Skrifdag, 23 Januarie

2 Kommentaar


Vind hiermee ‘n paar skakels in verband met skrif ingesluit.  Tik gerus ook soekterme soos “knip, perseptuele, skrif, skryf, handspier, patroon, patrone, syfers, tuis…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in (of loer na die “Drukbare Bladsye“-hofie) vir meer idees. Robotkaarte (drukskrif / lopende skrif) Potloodgreep Drukskrif Bladsy Handwriting Lopende Skrif Bladsy Cursive Writing ABC […]

skouer aan die wiel

2 Kommentaar


  Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie.  Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]

Kersfees

Lewer kommentaar


Kersfees-woordsoek Kersfees woordeskat Kersfees as tema Kersfees aktiwiteite en kunsvlyt idees Kaartjies om op ‘n lekkerding te plak. Kaartjies, vlaggies, versierings Verskeie versierings en kunsvlyt idees Kersfees Koeverte Doolhowe Inkleurwerk Versierings om met vetkryt in te kleur (druk hard) en dan in die venster te hang.  Sny die ornamente uit en smeer kookolie met ‘n […]

knip

1 Kommentaar


  Ouers soek dikwels na ekstra knip-oefeninge.  Maak seker dat julle die korrekte stomppuntskêr (vir links-/regshandiges) het. Begin eers by snipperwerk. Maak vinnige snipperaksies in die lug.   Rol klei in ‘n dunnerige wurm en knip dit volgens die snippermetode. Betrek karton (ou papbokse, die binnekant van toiletrolletjies, weggooibare dosies)… Knip reguit lyne Knip effense […]

Paasfees

Lewer kommentaar


Ek het voorheen ‘n stukkie oor Paasfees geplaas.  Hiermee nog so ‘n paar idees. Sny ‘n kruis uit foelie en versier met patroonwerk. Sny ‘n groot kruis uit ‘n dikkerige karton (soos bokse/dose).  Hou dan ‘n muntlegging om die kruis te bedek.  Plak dit vas en versier om aan bv. die plaaslike dierebeskermingsvereniging te skenk.  Reël met […]

potloodgreep

18 Kommentaar


Sukkel jou kind om ‘n potlood reg vas te hou?  Knoop ‘n sagte, handdoekstofrekkie in die vorm van ‘n 8.  Trek die  groter deel losserige oor die gewrig en steek die potlood deur die kleiner ring.  Dít help om die potlood te lig sodat dit meer korrek in die webspasie tussen die wysvinger en duim […]

padtekens en padveiligheid

10 Kommentaar


‘n Student het idees gevra om tydens buitespel te gebruik – as fantasiespel nie gebruik mag word nie: As die skool ‘n rybaan en skopfietsies het, kan jy verkeersligte en padtekens maak sodat hulle die paaie veilig kan gebruik. Tydens sandspel kan jy kleiner padtekens en voertuie uit houtblokkies en bottelproppe neersit. Die outjies moet […]

lopende skrif

37 Kommentaar


Hiermee ‘n voorbeeld van lopende skrif se letterformasies.  Lekker oefen! Sien ook die ABC’s van skryf, patrone, Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles, stadige skrif en die aspekte van perseptuele ontwikkeling. CNX se voorbeelde (mag dalk na ‘n ekstra skakel verwys.  Klik daarop.): Lopende Skrif Spikkelskrif Robotkaarte Oefeninge: Cursive Lopend VB (meer) Lopende Letters (Druk op wit, […]

Hand- of vingeroefeninge as deel van ‘n skrifles

14 Kommentaar


Ek het hier onder vir jou skakels geplaas waar daar “skrifferige” dinge bespreek word. Afhangend van die ouderdomsgroep kan jy ook die volgende doen as alternatiewe of as deel van die skrifles: Oefen skrif op groot ongedrukte koerantpapier – in gekleurde styselpap. Die kinders smeer die papier met ‘n dun lagie stysel en doen die […]

Verwysings

486 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  Kontak Vergezicht school vir inligting:  vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]

ABC’s – skryf

58 Kommentaar


Die voorlopers vir formele skrif is gewoonlik in verskeie dele verdeel.  (Dit sluit skribbel in.)  Om ‘n kind gereed te maak vir skrif, word verskeie handspieroefeninge gedoen.  Ure en ure word spandeer aan patrone en die kind maak later patrone in elke prentjie wat geteken word.  Dit is alles belangrik om te “oefen” vir die […]

lees, leer en die ogies

17 Kommentaar


Visuele oefeninge speel ‘n groot rol tydens die leerproses. Daarom maak arbeidsterapeute en opvoedkundige sielkundiges spesifieke melding van die VMI – ‘n telling wat bepaal of die kind se visueel perseptuele ontwikkeling op die korrekte vlak is. Dit is ‘n goeie indikasie of die outjie sukkel of sal sukkel met sy werk. Dikwels word ‘n […]

My kind skryf stadig

22 Kommentaar


Sommige kinders sukkel om netjies, vloeiend en vinnig te skryf.  Dikwels worstel dié outjies daarmee om ‘n potlood reg vas te hou.  Hulle klou as’t ware die potlood en het min beheer oor die skryfaksie.  Wanneer die vingers korrek geplaas word, is daar meer beheer oor die handspiere en dus ook oor skrif.  Só ‘n […]