Tuis

Search Results for: moedertaal

Moedertaaldag

Lewer kommentaar


Hoe vier julle Moedertaaldag? Groet gerus jou klasmaats in jou of hul moedertale. Gesels gerus oor die uitspraak van woorde en oefen ‘n bietjie om die woorde korrek uit te spreek. Doen vandag ekstra moeite om boodskappe in volsinne te tik 🙂

Moedertaaldag Afslag

Lewer kommentaar


Hoe vier jy Moedertaaldag? Gebruik 𝗠𝗢𝗧𝗛𝗘𝗥𝗟𝗔𝗡𝗚𝗨𝗔𝗚𝗘 om 10% ekstra afslag op die 21ste Februarie te kry.

Moedertaaldag

Lewer kommentaar


Dit is amper Moedertaaldag. Hoeveel verskillende tale praat die leerders in jou klas. Kan julle mekaar in die onderskeie tale groet?

Moedertaaldag, Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word op die 21ste Februarie gevier. Daarna volg Wêreld Boekedag op die 4de Maart en duur die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek van die 15de tot die 21ste Maart. Gebruik gerus hierdie volgende paar weke om klanke te hersien, flitskaarte te lees, sigwoorde te hersien, rympies, lirieke en stories te lees of om na stories te luister. […]

Moedertaaldag

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word internasionaal op die 21ste Februarie gevier. Op dié dag vier ons elkeen se unieke moedertaal. Loer gerus na vorige skrywes en idees deur op die onderstreepte woorde hier bo te klik.

Moedertaaldag

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word jaarliks op 21 Februarie gevier.  Watter tale praat jou klasmaats tuis?  Praat julle almal dieselfde taal?  Probeer om die maats in hul eie tale te groet 😉

Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag

4 Kommentaar


Die volgende maand is deurspek met lees-, taal- en boekgenot:  Luidlees-, Moedertaal- en Wêreld Boekedag vind binne enkele dae na mekaar plaas. 1.  Bou woorde met los kaartjies: Gebruik klankkaartjies* om sigwoorde, spelwoorde en sinne na te bou. Neem die woorde af en druk die foto’s op A4-velle uit of… Plak die woordbouwerk op groot velle papier […]

Moedertaaldag, 21 Februarie

2 Kommentaar


Grafiek Opname [Drukbare vel] Navorsing

Moedertaal

Lewer kommentaar


Op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag.  Kyk of jy inligting oor die moedertale in jou omgewing kan in win.  [moedertaal opname]  Watter taal word die meeste of die minste in jou woonbuurt gepraat?

moedertaal

2 Kommentaar


Leer om mekaar in die onderskeie moedertale van die klasmaats te groet. Interessante feite oor wêreldtale. Plaaslike studies. Onderrigtaal. Tik gerus moedertaal by die soekblokkie in.    

Internasionale Moedertaaldag

2 Kommentaar


21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag.  Wat sê UNESCO?  Dr. Michael le Cordeur?  Neville Alexander?  Marié Heese? Russel Botman? Ouers en mense op grondvlak?  ‘n Stukkie navorsing…

moedertaaldag 2012

2 Kommentaar


Dinsdag is dit weer Internasionale Moedertaaldag. ‘n Skrywe deur Dr. Marié Heese.  (Kliek om te vergroot.)

Steek tong uit

2 Kommentaar


21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag.  Wys jou mother tongue en stuur die foto na David:  kanyimbe@gmail.com.  Dis mos nou sommer ‘n lekker lawwe viering.

‘n stukkie navorsing oor onderrigtaal

10 Kommentaar


Na aanleiding van Boendoe se navrae, gaan ek so ‘n stukkie plaas oor die taalkwessie.  Verskoon asseblief indien dit hoogdrawend is.  Dit was ‘n navorsingstuk en is dalk meer gemik op die etniese tale.  Praat gerus as dit Grieks klink.  Ek “vertaal” graag. Wanneer ‘n leerder in ‘n tweede taal leer is hy / sy nie […]