Tuis

Search Results for: hindernis

Dag van die tweë

Lewer kommentaar


Elders gaan skole ‘n bietjie pret met die 22ste Februarie 2022 hê en aandag aan die syfer 2 skenk. Indien die kinders nie op die 22ste by die skool is nie, gaan hulle die 2de gebruik. Daar is ‘n verwante fees later in die jaar, maar op hierdie dag kan ‘n mens die syfer, getalnaam, […]

liggaamsdele

Lewer kommentaar


My liggaam (werksvelle) / My body (worksheets) Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem.  Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen.  Wat kan ‘n mens doen om […]

dokter

Lewer kommentaar


T het gevra vir buitespel idees met die tema dokter. Dokter is ‘n bietjie moeilik as ‘n mens die veiligheids-aspek in ag moet neem. ‘n Mens kon seker lekker spuitwerk met verskillende (naaldlose) inspuitings gedoen het by die waterspelbak, maar dalk gee dit die outjies die verkeerde idee. Wat van fantasiespel? Gee eenvoudige stetoskope en […]

Speel ‘n bietjie

Lewer kommentaar


28 Mei is Wêreld Speeldag.  Ander mense noem dit wêreld speelgoeddag.  Wat jy ookal verkies, maak seker dat jy ‘n bietjie pret vir die dag beplan… Pak die speelgoed- of apparaatstoor uit en stel verskeie stasies op waar kinders verskillende aktiwiteite kan probeer. (Balgooi, dribbel, balanseer, kruip, klim, hang, “monkey bars”…) Bou ‘n hindernisbaan. Bou […]

padtekens en padveiligheid

10 Kommentaar


‘n Student het idees gevra om tydens buitespel te gebruik – as fantasiespel nie gebruik mag word nie: As die skool ‘n rybaan en skopfietsies het, kan jy verkeersligte en padtekens maak sodat hulle die paaie veilig kan gebruik. Tydens sandspel kan jy kleiner padtekens en voertuie uit houtblokkies en bottelproppe neersit. Die outjies moet […]