Tuis

Search Results for: arbeidsterapeut

Outisme Spektrum

Lewer kommentaar


Outisme dek ‘n enorme spektrum – wat daarop dui dat elke kind met outisme, ‘n unieke kombinasie uitvalle en besondere talente kan hê. In Amerika, is die voorkoms van ASD (Autism Spectrum Disorder of Outisme) bykans 1 uit elke 58 kinders en wêreldwyd word soortgelyke statistieke gelys. Die moontlikheid dat jy waarskynlik kinders op die […]

Oogsorgmaand

Lewer kommentaar


Dit is oogsorgmaand en ‘n ideale geleentheid om meer te wete te kom. Loer gerus na idees en inligting in verband met die ogies en hersien aspekte soos visuele persepsie. Is daar ‘n oogkundige en ‘n arbeidsterapeut wat die personeel meer inligting oor goeie oogsorg, visie en visuele persepsie kan gee? Kontak gerus die kundiges […]

Rooimierblussers

Lewer kommentaar


Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee.  Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes.  Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]

Ondersteuning

Lewer kommentaar


Van my leerders benodig alternatiewe hulpmiddels en idees om hul skooldag makliker te maak.  Sommige outjies is tasdefensief en hou nie van sekere teksture nie (bv. etikette in klere, growwe papier, klei), ander hou nie van sekere geluide nie (bv. skril skree geluid van ‘n foutiewe klankstelsel of interkom), ander sukkel om te fokus, party […]

potloodgreep

18 Kommentaar


Sukkel jou kind om ‘n potlood reg vas te hou?  Knoop ‘n sagte, handdoekstofrekkie in die vorm van ‘n 8.  Trek die  groter deel losserige oor die gewrig en steek die potlood deur die kleiner ring.  Dít help om die potlood te lig sodat dit meer korrek in die webspasie tussen die wysvinger en duim […]

werkswinkel

2 Kommentaar


Making Sense of Senses in the Classroom: ‘n Werkswinkel vir opvoeders, ouers en betrokkenes.  Die dag sal fokus op sensoriese integrasie en sensoriese probleemareas.  Die opvoeder sal idees kry om die “out of sync” leerder te akkomodeer in die klas.  As jy met Grondslagfase-kinders werk – sal hierdie inligting beslis handig te pas kom. Aangebied […]

Speel ‘n bietjie

Lewer kommentaar


28 Mei is Wêreld Speeldag.  Ander mense noem dit wêreld speelgoeddag.  Wat jy ookal verkies, maak seker dat jy ‘n bietjie pret vir die dag beplan… Pak die speelgoed- of apparaatstoor uit en stel verskeie stasies op waar kinders verskillende aktiwiteite kan probeer. (Balgooi, dribbel, balanseer, kruip, klim, hang, “monkey bars”…) Bou ‘n hindernisbaan. Bou […]

Wat is ‘n “VMI”?

Lewer kommentaar


Dié van julle wat al ‘n verslag van ‘n arbeidsterapeut of ‘n opvoedkundige sielkundige onder oë gehad het, sou ‘n verwysing na die kind se VMI gesien het. Dit staan vir Visual-Motor Integration en het te make met die kind se vermoë om beelde te interpreteer en weer te gee.  As die outjie se VMI […]

Middellynkruising

28 Kommentaar


Die outjie sukkel om verby die denkbeeldige middellyn van die liggaam te beweeg of om die denkbeeldige lyn te kruis. Die werk: Die skryf- of tekenwerk op die een helfte van die bladsy is gewoonlik meer in mekaar gedruk as aan die ander kant. Byvoorbeeld by patrone begin die kind egalig en teen die helfte […]

arbeidsterapie

110 Kommentaar


‘n Soekfunksie Indien u kind baie van die volgende uitvalle openbaar en indien die klasopvoeder dit as ‘n probleem ervaar, kan ‘n evaluasie deur ‘n arbeidsterapeut waardevol wees. Hierdie diens is aftrekbaar van die meeste mediese fondse. Tasdefensief: Die kind hou nie van fisieke kontak nie en vermy aanraking. Vermy spel met liggaamskontak (bv. rugby, […]

Hipotonie of erge lae spiertonus

22 Kommentaar


Baie kinders met ‘n lae spiertonus kompenseer baie goed daarvoor en steek dit goed weg. *Kenmerke: ·Eet slordig ·Loop op tone ·Laat mylpale – sit, kruip of loop later as ouderdomsgroep ·Die kind kom ooglopend lomp voor en sukkel met aksies soos sit, kruip, loop en hardloop.As baba skuif hierdie outjies eerder op die sitvlak rond. […]

Verwysings

486 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  Kontak Vergezicht school vir inligting:  vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]

Aandagafleibaarheid

198 Kommentaar


Onthou asseblief dat die volgende inligting nie ‘n mediese kundige se skrywe is nie en slegs as ‘n inligtingstuk dien.  Raadpleeg asseblief ‘n pediater indien aandagafleibaarheid vermoed word. ADHD is die term wat onderwysers die meeste gebruik om ‘n aandagafleibaarheid te beskryf.  (Dit staan eintlik vir Attention Deficit and Hyperactivity Disorder.)  Dit dui gewoonlik daarop […]

lees, leer en die ogies

17 Kommentaar


Visuele oefeninge speel ‘n groot rol tydens die leerproses. Daarom maak arbeidsterapeute en opvoedkundige sielkundiges spesifieke melding van die VMI – ‘n telling wat bepaal of die kind se visueel perseptuele ontwikkeling op die korrekte vlak is. Dit is ‘n goeie indikasie of die outjie sukkel of sal sukkel met sy werk. Dikwels word ‘n […]

My kind skryf stadig

22 Kommentaar


Sommige kinders sukkel om netjies, vloeiend en vinnig te skryf.  Dikwels worstel dié outjies daarmee om ‘n potlood reg vas te hou.  Hulle klou as’t ware die potlood en het min beheer oor die skryfaksie.  Wanneer die vingers korrek geplaas word, is daar meer beheer oor die handspiere en dus ook oor skrif.  Só ‘n […]

Handspiere en Perseptuele Ontwikkeling…

15 Kommentaar


oefeninge vir klein handjies en nuwe lesertjies Skryf woorde met waterverf en jou vinger. Gebruik houtlym en strooi sand oor jou klanke, syfers, somme of woorde. Write words with water paint and your finger. Use wood glue and sprinkle sand on your sounds, words, numbers or sums. Pak los klanke (letters) of syfers in ‘n […]