Tuis

Search Results for: adhd

Goeie eetgewoontes vir ADD of ADHD

23 Kommentaar


Ek is nie ‘n dieetkundige of ‘n dokter nie, maar het die volgende inligting uit nota’s saamgestel.  Die inligting is deur dieetkundiges verskaf. Snaaks genoeg is ons terug op die goeie ou LOW GI: Volgens die dieetkundige, is Uncle Salie se volgraanbrood, saadbroodjies en provitas LOW GI broodprodukte.  Ander kosse sluit die volgende in: All […]

Uniek: Eenders, Anders en Besonders

Lewer kommentaar


Op die derde Desember, vier ons Internasionale Dag vir Mense met Gestremdhede. In my klaskamer vier ons elkeen se unieke vermoëns. Indien ons nie verstaan nie, soek ons nuwe stories en inligting om lig op die onderwerp te werp. Daar verskyn al hoe meer inligting, storieboeke en webinare aanlyn om elke outjie beter te verstaan […]

bewus

Lewer kommentaar


April is Outisme Spektrum Bewustheidsmaand en die 2de is ‘n spesiale bewustheidsdag. Wat is ASD/Autism Spectrum Disorder? Vroeë simptome Karaktertrekke Een of twee boeke, leesstof Classroom and Playground Support Part 1 Classroom and Playground Support Part 2 Loer na die skakels vir Aspergersindroom of Outisme aan die regterkant, asook na die skole op die Verwysingsblad.

vars vrugte

Lewer kommentaar


Vrugte Wanneer ‘n mens na vrugte en groente kyk, kan ‘n mens dit bespreek en sorteer volgens hoe hulle groei (aan ‘n boom, ‘n rank, in die grond, aan ‘n bos…), hoe dit geëet word (gaar, rou, in ‘n slaai, wiggies, gedroog…), kleur, grootte… Watter tipe vrugte kry ‘n mens?  (bv. tropies, sitrus, bessies…) Kan jy ‘n reënboog vol kleure eet? […]

Aandagafleibaar

7 Kommentaar


Plaaslike navorsing (Prof. A Venter, UFS) Plaaslike navorsing (Prof Venter – Copy (2)) Dr. Gabriel Malherbe Verklarings Dr. Jeeva 7 feite oor ADHD Simptome/Kenmerke/Raad ADHD Aware Aktiwiteite en Sport vir kinders ADHASA (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroep) ADDers (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroepe) Artikel Kriewel maar… ‘n Gonser vir Dagdromery SoListen/Tomatis Inligtingstuk Belangrik…Daar is baie faktore wat aanleiding tot afleibaarheid kan gee. […]

skool kruip nader

7 Kommentaar


Die nuwe skooljaar begin binnekort.  Hiermee so ‘n paar inkleurprente en gedagtes vir ouers en die jongspan. Kry vandag nog al die skryfbehoeftes, kosblik–items en die uniform gereed. Onthou dat die aanvangs van die nuwe skooljaar dikwels gepaard gaan met ‘n bekendstellingsproses.  Daar sal moontlik van julle verwag word om foto’s van die gesin of […]

Verwysings

486 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  Kontak Vergezicht school vir inligting:  vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]

Aandagafleibaarheid

198 Kommentaar


Onthou asseblief dat die volgende inligting nie ‘n mediese kundige se skrywe is nie en slegs as ‘n inligtingstuk dien.  Raadpleeg asseblief ‘n pediater indien aandagafleibaarheid vermoed word. ADHD is die term wat onderwysers die meeste gebruik om ‘n aandagafleibaarheid te beskryf.  (Dit staan eintlik vir Attention Deficit and Hyperactivity Disorder.)  Dit dui gewoonlik daarop […]