Tuis

Search Results for: aandagafleibaarheid

Aandagafleibaarheid

198 Kommentaar


Onthou asseblief dat die volgende inligting nie ‘n mediese kundige se skrywe is nie en slegs as ‘n inligtingstuk dien.  Raadpleeg asseblief ‘n pediater indien aandagafleibaarheid vermoed word. ADHD is die term wat onderwysers die meeste gebruik om ‘n aandagafleibaarheid te beskryf.  (Dit staan eintlik vir Attention Deficit and Hyperactivity Disorder.)  Dit dui gewoonlik daarop […]

Outisme

2 Kommentaar


2 April is Outisme Bewustheidsdag.  Die statistieke wissel, maar tans is die skatting dat ongeveer 1 uit 86 kinders deur die Outisme Spektrum geraak word.  Dit kom vier keer meer in seuns as in dogters voor en in ander wêrelddele is dit meer algemeen.  Wat sê die kundiges? Indien julle blou gloeilampe het, verlig die skool of […]

Aandagafleibaar

7 Kommentaar


Plaaslike navorsing (Prof. A Venter, UFS) Plaaslike navorsing (Prof Venter – Copy (2)) Dr. Gabriel Malherbe Verklarings Dr. Jeeva 7 feite oor ADHD Simptome/Kenmerke/Raad ADHD Aware Aktiwiteite en Sport vir kinders ADHASA (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroep) ADDers (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroepe) Artikel Kriewel maar… ‘n Gonser vir Dagdromery SoListen/Tomatis Inligtingstuk Belangrik…Daar is baie faktore wat aanleiding tot afleibaarheid kan gee. […]

ouditiewe tuisprogram

16 Kommentaar


Hiermee ‘n paar gehoor-oefeninge vir ekstra oefening…   Oë toe. Ma maak geluide en kinders identifiseer dit. (nies, hoes, lag, maak ‘n ritssluiter oop) Oë toe.  Luister na geluide in die huis en identifiseer of dit ver of naby is. Speelgoeddiere: Leerders maak telkens die geluide van die diere hardop na. (Ma of Pa wys) […]

Verwysings

486 Kommentaar


Hopelik kan ons ‘n paar telefoonnommers en dinge ruil om kinders spoedig te ondersteun. Aandagafleibaarheid: Helderberg Ondersteuningsgroep (vergader maandeliks):  Kontak Vergezicht school vir inligting:  vergezicht123@gmail.com Kinderpsigiater wat meer raad kan bied. ADHASA Maatskaplik:  Badisa en ACVV Lifeline Berading:  021 461 1111 Lifeline Berading Nasionaal:  0861 322 322 Childline Berading:  021 461 1114 Childline Tolvry (Gratis): 0800 055 […]

My kind skryf stadig

22 Kommentaar


Sommige kinders sukkel om netjies, vloeiend en vinnig te skryf.  Dikwels worstel dié outjies daarmee om ‘n potlood reg vas te hou.  Hulle klou as’t ware die potlood en het min beheer oor die skryfaksie.  Wanneer die vingers korrek geplaas word, is daar meer beheer oor die handspiere en dus ook oor skrif.  Só ‘n […]