Tuis

Search Results for: Graad R

Belangrike dinge: Graad R en 1

18 Kommentaar


Wanneer die fondamente vir lees en leer gelê is en die kind die aspekte bemeester het, begin hy ryp word vir formele onderrig. As die leesproses begin voor die gereed is om die inligting in te neem, kan dit lei tot lees- en leerprobleme.  Sonder ‘n sterk grondslag, kan die gebou ineen stort. Ontwikkelingsmylpale artikel […]

Beginner-juffer idees (Graad R en 1)

22 Kommentaar


Onderwysers is amper soos die “hunter gatherers” van ouds. Ons is altyd opsoek na nuwe dinge en inligting en gooi min goed weg. Dis eintlik noodsaaklik om idees en hope papier te hou. Daarom is dit wenslik om dik ringlêers byderhand te hê waarin jy jou “oulike takies” en planne kan liaseer – volgens temas […]

Graad 1

6 Kommentaar


Graad 1

4 Kommentaar


Hierdie insetsels was Dinsdag, 15 Januarie 2013, in DIE BURGER.  Dit bevat baie oulike inligting.  Ongelukkig kon ek nie die aanlynskakel op gespoor het nie.   Klik om te vergroot.

Die ontwikkeling van wiskundige aspekte in Graad 3

20 Kommentaar


TEL MET BEGRIP • Tel tot 1004 (NB om te skat!) • Tel in spronge (veelvoude) • Tel in groot eenhede (10, 15, 20, 25, 30, 50, 100 – vanaf enige gegewe getal)…tel aan en terug WERK MET GETALPATRONE • Verwantskap tussen getalgebiede 10, 20, 30 210, 220, 230 • Oorbrugging van 10e, 100e, 1000e… […]

Wiskundige aspekte vir Graad 2

26 Kommentaar


  Die ontwikkeling van wiskundige aspekte in Graad 2 Graad 2 TEL MET BEGRIP · Aftel in 10e tot 100 (begin met knopies, dan prentjies…) · Tel in ene tot 104 · Aantel vanaf enige getal (oor dekades) · Terugtel (ook oor dekades…oor 10, 20, 30…bv. 33, 32, 31, 30, 29) · Tel in spronge […]

Die ontwikkeling van wiskundige aspekte in Graad 1

32 Kommentaar


  Hier is ‘n paar konsepte waaraan die Graad 1-sillabus aandag gee.  Veral in die eerste ses maande doen die kleintjies somme met tellers (koeldrankdoppies, knope, krale…).  Hulle moet die apparaat fisies vashou en die som so uitwerk… Mamma’s kan gerus met hierdie lysie na die juffrou gaan en vir ‘n paar gedagtes vra om […]

Vaardighede om te ontwikkel met die oog op Graad 1

14 Kommentaar


Hierdie vaardighede is belangrik in die gereedmaking vir die GROOT SKOOL.  Dis ook dinge waarna die Graad 1-juffrou spesifiek kyk tydens die eerste paar weke van die jaar.  Veral mamma’s van Graad R-kinders kan hierdie doelwitte in gedagte hou vir die einde van die jaar.  Vra gerus vir Juffrou vir ‘n paar oefeninge om die […]

Departementele Werkboeke

3 Kommentaar


Die departementele werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6, […]

2023 Departementele Werkboeke 2 (Kwartaal 3 & 4)

Lewer kommentaar


Die departementele werkboeke is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade […]

2023 Werkboeke

10 Kommentaar


Die departementele werkboeke is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke […]

KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2021 [Deel 2]

6 Kommentaar


Die tweede werkboek vir Kwartale 3 en 4 is beskikbaar. Die boeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier […]

Vraestelle 2

4 Kommentaar


Vind hiermee verskeie gratis vraestelle [400+] wat op die internet beskikbaar is. Enkele basislyn vraestelle is hier beskikbaar. Loer gerus ook laer af aan die regterkant na die hofie waar meer vraestelle gelys is. Graad 3 Diagnostiese Toetse Graad 4 Velerlei vakke Meer Graad 7 Wiskunde Hersieningswerk Loer gerus ook hier na ander vakke en […]

KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2021 [Deel 1]

Lewer kommentaar


Die KABV-werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Die EAT-boeke is laas in 2013 aanlyn gepubliseer. Sien die skakels by punt 15 en 16 onder die voorbeeld in die middel van hierdie skrywe. Ander werkboeke is hier gelys. Geen FAL gelys nie. Geen Graad 7 Tale gelys nie.

KABV-Werkboeke 2020 – Deel 2 [Boek 2]

Lewer kommentaar


Die tweede werkboek is nou aanlyn beskikbaar.  Klik gerus op die onderskeie skakels om die boeke af te laai indien die skool nie ‘n eksemplaar beskikbaar het nie.  Die boeke mag nie verkoop word nie en word GRATIS deur die onderwysdepartement verskaf. Ou EAT-boeke is hier beskikbaar en verskeie ander jare se (interaktiewe) werkboeke is […]

Gratis Leesboeke

24 Kommentaar


Die Onderwysdepartement het verskeie Grootboeke en Leesboeke in Afrikaans en Engels – 11 tale in totaal – op hul webblad geplaas. Loer gerus hier na spesifieke voorbeelde. Die dokumente is baie groot. Laai die boeke (dalk verkieslik in ‘n WiFi-area) af om herhaaldelik te lees en om data te spaar. Graad R: Voorleesles: Gouelokkies (storie), […]

KABV-Werkboeke / CAPS Workbooks 2020 [Deel 1]

64 Kommentaar


Die departementele werkboeke is GRATIS en mag nie verkoop word nie. Nie al die boeke is tans op die Onderwysdepartement se blad beskikbaar nie. Loer gerus hier en hier na ouer werkboeke.  

Klaskamerdekor en Dinge: Loer gerus

Lewer kommentaar


Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook na die […]

Die Padda

Lewer kommentaar


Iemand het inligting oor die lewensiklus van ‘n padda (vir ‘n multi-graad klas, Graad R – 3) gevra.  Hiermee dan ‘n paar idees. Padda prente Padda se lewensiklus en basiese bou As ‘n mens ‘n visbak met paddavisse in die klas kan aanhou, sou dit wonderlik wees.  Die kinders sou dan kon sien hoe paddas […]

“Welkom terug” idees

2 Kommentaar


Die nuwe skooljaar begin eersdaags.  Hiermee dan ‘n paar idees: Bring jou basiese opskrifte en muurprente aan voor die kinders kom en beplan jou riglyne, klasreëls, werkies, ens. sodat jy dit stuk-stuk kan bekend stel. Hoe gaan jy jouself bekend stel?  Het jy ysbrekers in gedagte? Hang Welkom-boodskappe teen die klasdeur en voor teen die […]

Older Entries