paintgirl

Ek merk op dat daar verskeie soeke na inkleur- en aktiwiteitsboeke is. Hiermee dan so ‘n paar skakels vir die vakansie:

Jy sal verskeie werksvelle, kunsvlyt en les-idees kry, wanneer jy tema’s soos “die see, weer, lente, somer, winter, herfs, karnivore, wildtuin, troeteldier, plaasdier, vervoer, padveilig, grond, water, moedersdag, vadersdag…klanke, abc, hersien, syfer, tuis idees, collage…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in tik.
About these ads