Die ouer kinders bespreek en ondersoek meer as net die liggaam. Hiermee dan ‘n verskeidenheid hulpmiddels vir die bespreking van die skelet.
Drukbare prente
- skedel
- rug/werwels
- volle skelet
- volle skelet
- skelet rame
- skeletmatjies - bou die skelet met klei
- voorbladprent
Vaslegging:
- Maak ‘n skelet
- uit papierborde
- met behulp van oorstokkies
- Bou die skelet (aanlyn)
- Skeletliedjie (Engels)















Mooi woorde