As die potlood korter as jou langste vinger raak, kan jy dit herwin! Maak juweliersware, fotorame, kandelare of lampskerms. So maklik soos dit!
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
| juffer on Ontmoet vir Juffrou | |
| juffer on Ontmoet vir Juffrou | |
| Natasha on Ontmoet vir Juffrou | |
| Yvonne Kotze on Ontmoet vir Juffrou | |
| juffer on Ontmoet vir Juffrou | |
| Sindy on Ontmoet vir Juffrou | |
| juffer on Drukbare bladsye (printab… | |
| juffer on lopende skrif | |
| Carene Pretorius on lopende skrif | |
| juffer on Skakels na skole | |
| juffer on Drukbare bladsye (printab… | |
| Marthie on Skakels na skole | |
| Adri on Drukbare bladsye (printab… | |
| juffer on Aandagafleibaarheid | |
| Nikita on Aandagafleibaarheid |
Jan 23, 2012 @ 08:55:54
Baie oorspronklik
Jan 23, 2012 @ 18:24:58
Feb 18, 2012 @ 15:15:38
DIs ‘n baie oulike idee – is dit nie baie moeilik om gaatjies in die kort potloodstukkies te boor nie? Of beveel jy ‘n ander metode aan? Sal ‘n 12-jarige kind dit kan doen?
Feb 18, 2012 @ 17:02:34
Middag, Teresa
Ek sou beslis aanbeveel dat ‘n volwassene die boorwerk met die nodige klampe, ens. doen. Dan kan die outjie die res van die hegwerk doen