Die CAPS-kurrikulum is aanlyn beskikbaar. Jy kan ook die departementele werkboeke vir gesyferdheid en geletterdheid aflaai. Vir ekstra vaslegging of vir huiswerk idees, kan jy gerus na die riglyne vir Graad R, Graad 1, Graad 2 en Graad 3 kyk. Dit word gereeld aangevul.















Jan 17, 2012 @ 16:38:17
dankie
Jan 17, 2012 @ 18:17:06
Jan 18, 2012 @ 07:47:04
Dankie DAT JY SOVEEL MOEITE DOEN OM ONS AS OUERS OP HOOGTE VAN SAKE TE HOU DIT HELP GEWELDIG BAIE. eK SELF HET AL HEELWAT VAN JOU HULPMIDDELS AFGELAAI EN GEBRUIK. DANKIE WEEREENS. kARIN (BETHLEHEM FS)
Jan 18, 2012 @ 19:58:47
Middag, Karin
Dis ‘n groot plesier! Ek is bly as die idees gehelp het.
Jan 27, 2012 @ 11:07:56
Ek het twee seuns Gr:4 en Gr:6.wil uitvind het jul skool inligting net tot gr:3.Hul in Laerskool Bakenkop,Centurion.Hoop om gou van jul te hoor.
Dankie
Groete
Juanita
Jan 28, 2012 @ 14:18:05
Middag, Juanita
Ek is net opgelei in die Grondslagfase-gebied, maar sal kan help om vir jou Graad 4+ inligting op te spoor. Vra gerus