Middag, Chantel Dink ‘n bietjie aan wat jy met jou hande kan doen – skryf, teken, verf, voel, vashou, groet – en betrek dan iets soos dankbaarheid vir die gawe van hande. Jy kan natuurlik ook ‘n komies kinkel in die vertelling gee. Loer gerus na redenaars.co.za vir nog idees.
Jan 22, 2012 @ 12:53:00
dankie!
Jan 22, 2012 @ 16:18:20
Mar 13, 2012 @ 14:36:35
Help asb! My gr1 dogter moet ‘n praatjie lewer oor ‘hande’?
Mar 13, 2012 @ 17:25:41
Middag, Chantel
Dink ‘n bietjie aan wat jy met jou hande kan doen – skryf, teken, verf, voel, vashou, groet – en betrek dan iets soos dankbaarheid vir die gawe van hande. Jy kan natuurlik ook ‘n komies kinkel in die vertelling gee. Loer gerus na redenaars.co.za vir nog idees.