![]()
Die slaagvereistes het verander in die Wes-Kaap. Wees asseblief bedag daarop dat die rapport van nou af ‘n bietjie anders gaan wees. Volgens omsendskrywe 18/2009 gaan die kleingoed nou ‘n bietjie meer skouer aan die wiel moet sit.
Vind gerus by julle skool uit of dit jou kinders ook sal raak.
Julie 17, 2009 at 11:33 nm
Julle skole begin seker weer eersdaags?
Julie 18, 2009 at 10:31 vm
http://chessaleeinlondon.wordpress.com/2009/07/18/new-toy/
Ek het vir jou huiswerk uitgedink! Sien hierdie link! Onthou detensie Vrydae-middae 2-3!
Julie 20, 2009 at 6:42 nm
Gats! Huiswerktyd….nou moet Juffer eers haar eie handskrif gaan “oefen”
Ja, die kwartaal het sommer met die intrapslag met woema begin! Sterkte ook daar