Kan jy asb. vir my sê waar ek die program vir lopende skrif soos gebruik in SA skole kan kry? Ek het Gr 3′s en wil graag hul werkkaarte in lopende skrif tik. Dankie!
Hello Minette
Ek weet dat Teachers Pet Thin ‘n goeie drukskrif “font” is. Khanya is ‘n organisasie wat witbordprogramme aan skole bekendstel. Ek weet dat hulle “skoolskrif” op die programme het, maar is nie seker of ‘n mens dit apart kan aankoop nie. Ek is seker hulle sal jou deur hul webwerf kan antwoord.
May 12, 2009 @ 19:26:34
Hi daar,
Kan jy asb. vir my sê waar ek die program vir lopende skrif soos gebruik in SA skole kan kry? Ek het Gr 3′s en wil graag hul werkkaarte in lopende skrif tik. Dankie!
Minette
May 14, 2009 @ 16:10:35