Ek is tans besig om na Afrikaanse kinderstories op die internet te soek. Dit is nogal moeilik om te kry. Martie Preller het ‘n paar stories beskikbaar gestel. Daar is nog so ‘n paartjies hier en daar. Het jy al ‘n paar teë gekom?
Kyk gerus ook op my tuisblad. Aan die regterkant is die “blogroll” vol skakels na opvoedkundige webblaaie. Ek lys ‘n paar:
Anna Emm
Bester
Loebi en Kinderwerf
Nieltjie
Jou wêreld – Die tandmuis
















Mooi woorde