My kind skryf stadig » ptldgreep

ptldgreep

Posted on Sunday, September 21st, 2008 at 8:38 vm at 469 × 477

Respond  | Trackback URL  |

2 Kommentaar (+add yours?)

  1. Karen
    Apr 09, 2011 @ 19:00:05

    My seuntjie is nou in graad 1. Hy sukkel met sy potloodgreep en het al ‘n eelt op sy middelvinger. Hoe kan ek hom help om dit reg te stel.

    Reply

    • juffer
      Apr 10, 2011 @ 18:15:28

      Hello, Karen :wink: ‘n Mens kan tuisoefeninge probeer om die fynspiere van die hand te ontwikkel. Die eelt kom moontlik van “styf klem”. Kry gerus vir die outjie ‘n potloodgrepie – ‘n sagte rubber-apparaat – wat oor die potlood gly. Arbeidsterapeute (of sommige skryfbehoefte winkels) verkoop gewoonlik grepies wat gemerk is met ‘n rusplek vir die onderskeie vingers. Probeer ook om gereeld fynspier-oefeninge te doen en indien hierdie idees nie vinnige resultate lewer nie, kan ‘n mens by ‘n arbeidsterapeut aan klop. ‘n Arbeidsterapeut sal vir julle ‘n deeglike evaluasie kan doen en raad gee om jou seuntjie te help. Baie sterkte :wink:

      Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 818 other followers